TROTS Mosselbaai!

'n Kort video van Mosselbaai uit die lug wat Jaco Vollgraaff met sy hommeltuig geneem het - net om almal weer te herinner aan die MOOI plek waar hulle woon ondanks die daaglikse pyne en plae en politiek. 
TROTS Mosselbaai! Werd om voor te baklei om dit so te hou . . . ?

 

Related Articles: