Suid-Afrika het van die mooiste natuurskoon in die wêreld, met ‘n unieke en ryk plant- en dierelewe wat nêrens elders in die wêreld voorkom nie.
Dis ‘n paradys vir fotograwe wat hulle om elke hoek en draai vasloop in asemrowende natuurtonele . . .
Read more: Vir die Voëls? Aikôna – die beste “chick flicks” is oral rondom jou! 1 comment
- Related Articles: