Mosselbaai het baie uniekhede en eerstes. Dis die plek waar die vroegste moderne mens eeue gelede 'n beskawing langs die beskutte kus geskep het en waar Bartholomeu Dias per ongeluk in 1488 'n skeepsroete via die suidpunt van Afrika na Indië ontdek het.
Read more: Nóg ‘n eerste vir Mosselbaai – roomyskuns wat jy kan eet! 1 comment
- Related Articles: