Beach House Restaurant Ponto Grille and Carvery Skorpios Security Oyster World Property Pointer Wolwedans Game Farm Top Up Service Station Reflexions Professional Hair Delfinos.Passion for food-Passion for life

 

MosselbayonTheline | First With The News

Registrasie naweek 10/11 Maart 2018

stem 2
Die verkiesing van 2019 is op hande. Om u kruisie te trek in 2019, is daar ‘n paar vereistes waaraan ‘n kieser moet voldoen.

 

 

• 18 jaar of ouer
• Kieser moet by OVK geregistreer wees as stemgeregtigde
• Kieser se adres moet op die kieserslys verskyn
• RSA Burger
• Moet in besit wees van Groen Strepieskode ID Boek, Tydelike ID-dokument of ID Kaart.

stem 3

Registrasies vind die naweek van 10 en 11 Maart 2018 plaas by die stemlokale waar u in die 2016 verkiesing gestem het.

Indien u ‘n nuwe intrekker is, of van wyk verander het deur te verhuis, of u het nog nie u adres op die kieserslys laat plaas nie, is hierdie naweek spesiaal vir u gerief gereël.

stem4 500x280 4

stem3 768x1038 5
Sommige wyke het meer as een stemlokaal en u moet by die naaste lokaal aan u woning, maar binne u wyk registreer.

Wyk 4 het byvoorbeeld die Klein-Brakrivier stemlokaal bygekry en die inwoners van Monte Christo en Hartenbos Landgoed sal daarby baat om in Klein-Brakrivier te herregistreer .

Jong mense kan op ouderdom 16 registreer , maar sal eers op ouderdom 18 kan stem.

Om seker te maak van u adresstatus , besoek u stemlokaal of WhatsApp 084 000 2019.

Indien u twyfel oor u wyk se grense kan u 0824906564 skakel vir bystand, of kliek op die skakel hieronder vir die onderskeie stemlokale.

Stemlokale 2018 (1)

Related Articles:

Comments  

0 #1 udusariloseh 2020-09-05 00:56
[censored] 500 Mg: http://mewkid.net/when-is-xuxlya/ Buy [censored] Online qpt.xwzb.mosselbayontheline.co.za.bbj.wy http://mewkid.net/when-is-xuxlya/
Quote